Mother & Daughter Weight loss Interview [Afrikaans]

Interview with Mother and Daughter

 

Ma en dogter verloor saam gewig op die CSN program en wil nou die land meer van hul reis op CSN vertel. Carla vertel meer oor die CSN-produkte en hoe die CSN reeks vir kinders ook veilig is om te gebruik. Karien en Carla is passievol om almal te help wat al raadop is en alles op die mark probeer het sonder sukses.

CSN was vir hulle n deurbraak en wil die hele land help om die selfde te bereik. Hulle deel graag hul kennis oor die CSN program met ander so indien jy meer inligting oor die CSN program verlang kontak hul by karien@kariencsn.co.za

Karien was die transformasie wenner van 2016 en die CSN produkte is by haar beskikbaar. Sy koerier landswyd vir R130 binne 1-2 werksdae.

 

cvv

cvv

Did you enjoy this article?

Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest

Please Leave a comment

2 Responses

  1. Ek is 63 jaar oud my bloedruk is laag soos in baie laag gebruik estrofem 1mg het R A
    verder kry ek gereeld megrains maar ek wil graag 10-12kg verloor wil net weet of csn veilig is vir al my kwale
    dankie Geertjie de Beer

    1. Geertjie baie dankie vir jou belangstelling in die CSN dieet program. CSN het al groot verskil gemaak in soveel mense se lewens. Ek sal jou kontak met meer inligting en antwoorde op jou vrae.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You Don't want to Miss this

Sign-up below to receive special promotions & updates from me!