CSN Diet Success Stories [2020]

We can help you lose 3-9% of your body weight in just 10 days!

Want to check out what success stories we have had on the Karien CSN Diet program?Β 

Below you can see real life examples of CSN Diet Before and After Success Stories and what to expect. Even better read how people feel about the product and our services.

Please go and have a look at our CSN reviews page.

If you are a woman and you weigh:

60kg you can lose 1.8kg – 3.6kg in 10 days
70kg you can lose 2.1kg – 4.2kg in 10 days
80kg you can lose 2.4kg- 4.8kg in 10 days
90kg you can lose 2.7kg -5.4kg in 10 days

If you are a man and you weigh:

90kg you can lose 5.4kg – 8.1kg in 10 days
100kg you can lose 6kg – 9kg in 10 days
110kg you can lose 6.6kg – 9.9kg in 10 days
120kg you can lose 7.2kg – 10.8kg in 10 days

But don’t take it lightly these results are such an inspiration to anyone who is on the fence about changing their lives forever.Β 

If you ever wanted to know what is possible in 10 or even 30 days these success stories will shine a light on that.

Meet Nicki

Nicci managed to lose 37kg. She was part of the Finesse Voelgoed magazine challenge and changed her life completely.

As you can see in the foto she looks fabulous!Β 

nicci lost 37kg

My journey with CSN started very strange (as I never had the finances to buy the product myself) a friend blessed me with just enough tablets to be able to do the 10-day detox, after she could not complete it herself.

I was so thankful not knowing where and how to start, I started browsing the Facebook page and got contact details to the amazing CSN Karien Nel.

After a few days of doubts I finally send her a WhatsApp message the one night, and with almost no wait CSN Karien Nel replied back willing to assist someone who did not buy the product through her.

I explained my whole story to CSN Karien Nel and told her that I have just enough product to do one 10 day detox programme how does it work how do I drink it and what should I not do.

She had so much pasoens with me helped me through the 10 day (even checking up on me not just once) with the detox I lost a wonderful 12.8kg – I was over the moon with joy.

Till date I have lost 58 kg in total and I feel so good started a good exercise program and Karlien has been by my site till date

I can honestly say CSN works.

Thanks so much CSN Karien Nel

Petenzia

More CSN Diet Before and After

YOU CAN BE NEXT

Be the next to go up on our wall of Karien CSN Diet Success Stories.

Karien

Karien

Hi, my name is Karien Nel and today I’m 37kg lighter than the day I started my weight loss journey with CSN Diet.

Did you enjoy this article?

Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin
Share on pinterest

Please Leave a comment

37 Responses

    1. Stefan ek sal jou kontak met al die besonderhede om sukses to behaal met die CSN dieet.

  1. hi daar
    ek wil graag weet waar kan ek die resepte kry van csn ek begin sondag en ek wil heeltemal voor bereid wees ekt die stevia suiker gekry hoop dit is reg en wil by jou hoor hoeveel van die sakkies kan mens gebruik per dag? of is dit eerder beter om dit net t los?
    dankie ek hoop om so 15kg te verloor in die 30 dae

    1. Cherika, ek kontak jou met al die inligting en sien uit na jou sukses met die CSN dieet.

  2. Goeiedag, ek wil graag min of meer 15kg verloor. Ek sukkel met water restensie ongeag die hoeveelheid water wat ek drink.

  3. Hi Karien, I would like to start on Monday. How long for products to be delivered or can I collect. I am in Pretoria

  4. Hi Karien. Sal jy asseblief vir my meer inligting stuur oor hoe om te begin, watter kos toelaatbaar is vir die dieet en watter bestandele in julle produkte is? Ek oorweeg dit om met julle produkte te begin. Ek is wel op warfarin vanaf Desember 2018. Ek sien uit om van jou te hoor.

    Groete
    Nadia

    1. Nadia ek stuur graag vir jou, maar om jou kortliks te antwoord is al the toelaatbare kos natuurlike kos soos vrugte en groente en wat lekker is jy word nie beperk nie. Die bestandele van die produkte is ook alles 100% natuurlik en bestaan uit gedroogte groente ens.

  5. Karien is een van die beste konsultante wat ek nog ooit mee te doen gehad het. Sy verduidelik alles stap vir stap en maak haar deel van jou “Journey”.

    Dankie vir die puik diens

  6. Hi. My naam is JonΓ©lda Engelbrecht. Ek begin morΓͺ met die program. Ek is baie opgewonde. Wonderlike Sien gekry sover sodat ek presies weet wat om te doen ens. Ek het 30 kg om te verloor binne 4 maande. Watch this space!!!

    1. Jonelda, dit is uitstekend om te hoor. Ons sien graag uit om te sien waat jy op eindig en dalk nog op hierdie blad jou voor en na sukses fotos te pos.

  7. Hi Karien
    Ek wil graag met die program begin. Ek wil tussen 10-15kg verloor.
    1. Moet ek met die 10 dag detox begin of met die 30 dae maand program?
    2. Sal daar ‘n eetplan ingesluit word?
    3. Kan ek die produk by julle kantoor in Solheim, Germiston koop?
    Baie Dankie
    Antoinette

    1. Antoinette, jy is baie welkom om met die CSN program te begin. Ons sien uitstekende resultate. Ek stel voor jy begin met die maandpakket gebaseer op die inligting wat jy gegee het. Die eetplan is ingesluit. Maak net met ons ‘n reeling vooraf dan kan jy jou pakkie daar optel.

  8. Hi Karien,
    Ek sien die produkte kos omtrent R2400 vir ‘n maand se voorraad. Moet jy elke maand die detox doen? Wat se ander kos moet jy eet? Ek sien jy praat van groente en vrugte. Wat anders is daar om te eet. Ek wil net kyk hoe my begroting kan aanpas.

    1. Goeie dag Rene

      Baie dankie vir jou belangstelling in die CSN program

      Die koste per maand beloop R2377 en die CSN program is 60 dae lank maar jy kan enige tyd ophou en hoef dus nie die volle program te doen as jy voor die 60 dae jou doelgewig bereik het nie

      Jy doen 1 maal in 60 dae die detox – en is ingesluit in die Maandpakket

      Die kosse wat jy kan eet op die Detox is baie groente en vrugte en 2 vleis dae. Daarna eet jy tamaties, eiers vleis en groente en vleis en slaai – heerlik

      Indien jy belangstel kan jy sommer op ons aanlynwinkel bestel en betaal waarna ons jou pakkie uitstuur

      CSN Online Shop

  9. Karien, ek het hulp nodig om te weet met watter pakket ek moet begin.
    Sal wag op jou terugvoer.
    Dankie

    1. Dankie vir jou belangstelling in die CSN program

      Daar is 2 pakket-opsies om van te kies

      10 dag pakket @ R999 (as jy minder as 5kg wil verloor)
      30 dae pakket @ 2377 (sluit Detox in) (as jy meer as 5kg wil verloor)
      Elkeen sluit ‘n 60 dae eetplan in.

      CSN is 100% natuurlik en veilig vir meeste mense om te gebruik

      CSN is n 60 dae eetplan, maar jy volg die program net totdat jy doelgewig bereik het.

      Daar is 3 aanvullings wat jy saam met die pakket kry

      1. Natural Health Supplement – voorsien die liggaam van nodige nutrient en hou jou versadig

      2. Aloemag – Kry jou metabolism aan die gang

      3. Barley Grass – Balanseer jou liggaam se pH en ensiemvlakke

      Die eerste 10 dae van die 60 dae program staan bekend as die Detox

      Vrouens verloor gemiddeld 8-12kg n maand op die program

  10. Hi
    Ek het vir my CSN bestel behoort dit more te kry
    Hoop daar is n dieet program by dit .

    Lees al die comment’s klink goed wel ek gaan dit prober.
    Weeg 109 Kg nou wil 85 Kg weeg as ek kan .
    Baie dankie

    1. Goeie dag Kosie

      Dit is lekker om van jou te hoor. Jy kry n 60 dae eetplan saam met die produkte wat jy streng moet volg vir die beste resultate op CSN. Mans verloor so 10-15kg in maand op CSN. Hou ons asb op hoogte van jou vordering – stuur vir ons n epos na karien@kariencsn.co.za

      Mooi dag

  11. Hello Karien

    Where can i contact you privately. Me and my friend would like to start on this programme but I am struggling with hiatus hernia.

  12. Hi Karien, I go through this website daily not sure why. My name is Primrose I am 54 and I weigh 90. My height is 1.56. I take high blood pressure medication, had survived a stroke in 2017. Is it safe to order the diet pack?

    1. Hi Primrose thank you for your comment.

      Yes it’s safe, it’s 100% natural but we do advise to consult with your GP.

      If you have any further questions please reach out to me.

  13. Ek is tans op die detox. Volg dit op die letter na en dring tussen 2,5 en 3 liter water ‘n dag, maar my maag gaan amper glad nie. Wat stel jy voor moet ek doen. Gestel ‘n mens het ‘n funksie tydens die detox. Sou jy een ete kon afwyk of glad nie?

  14. Good morning Karien

    I am on day 5 of the detox but would like to join a support group.

  15. Good Day Karien

    I have received my 10 day detox packet this morning. Thank you for the quick delivery.

    Please assist me with a meal plan, would like to prepare this weekend and start on Monday.

    Thank you for your assistance.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You Don't want to Miss this

Sign-up below to receiveΒ special promotions & updates from me!